Weg! Platteland

LAAT HOOR VAN JULLE!

-

Skryf vir ons en vertel ons van jou skuif of verlange platteland toe, die karakters op jou dorp, die dinge wat jou pla... Stuur ’n e-pos na vertelons@wegplattel­and.co.za of skryf aan Platteland Vertel ons, Posbus 740, Kaapstad 8000. Ons gee voorkeur aan briewe van minder as 300 woorde. Onthou om jou voornaam en van te gee en, belangrik, die dorp waar jy woon. Platteland behou hom die reg voor om briewe na goeddunke te redigeer en verkort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa