Kin­der­he­mel

Weg! Platteland - - News - Ma­ris­ka Nel, PRETORIA

My ou­ers, Wil­lie en Han­ne­lie Ha­ne­kom, het on­langs na hul­le lap­pie grond ge­trek waar hul­le reg­tig hard ge­werk het om dit in ’n stuk­kie he­mel te om­skep. Die plaas Fi­j­ne­uit­zicht lê weg­ge­steek in Tes­se­laars­dal in die O­ver­berg, en ons is gaan­de oor die lief­li­ke om­ge­wing, rus­tig­heid, sons­on­der­gan­ge en vre­de. ’n Kui­er­tjie by Ou­pa en Na­na sorg vir groot op­win­ding by A­dri­an (4) en Emi (2). A­dri­an het da­de­lik ver­lief ge­raak op die hoen­ders – die jong­ste toe­voe­ging tot die plaas – maar Emi het ’n paar voor­be­hou­de ge­had...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.