wen

Weg! Platteland - - News -

Ons gee ’n Ba­by­lon­sto­ren­ge­skenk­stel* ter waar­de van R1 700 weg. Om in aan­mer­king te kom vir die prys moet jy

teen 16 Ok­to­ber op Plat­te­land se Fa­ce­book­blad ( Plat­te­land) óf ’n mooi fo­to plaas van jou tuin met ’n kort be­skry­wing van jou plan­ne vir Tuin­dag óf ’n fo­to deel wat jy op Tuin­dag neem. Be­lang­rik Ont­hou om die huts­merk #Gar­den­day­sa te ge­bruik. Ons sal teen Vry­dag 20 Ok­to­ber ’n wen­ner t­rek en dit op Fa­ce­book aan­kon­dig.

* Die ge­skenk­stel be­vat on­der meer ’n rot­tang­piek­niek­mand­jie, plas­tiek-kant­ta­fel­doek, kom­buis­va­doek, drie bot­tels Ba­by­lon­sto­ren-wyn, en van die plaas se o­lyf­o­lie, o­ly­we, heu­ning en ’n paar fles­sies snoep­goed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.