Is jy ’n kos­mor­sjors?

Weg! Platteland - - News - * Laai die vol­le­di­ge ver­slag af by wwf.org.za/me­di­a_room/pu­bli­ca­ti­ons

Die Wê­reld­na­tuur­fonds van SuidA­fri­ka ( WWF-SA) se ver­slag “Food Loss and Was­te: Facts and Fu­tu­res Re­port”* oor kos­ver­lie­se en -ver­mor­sing in Suid-a­fri­ka het ’n paar skok­sy­fers op­ge­le­wer…

10 mil­joen ton

So­veel kos word el­ke jaar weg­ge­gooi – ’n der­de van ons land se to­ta­le kos­pro­duk­sie.

44%

So­veel van die kos wat ver­mors word, is groen­te en vrug­te (en die ver­mor­sing vind groot­liks plaas voor dit die su­per­mark be­reik). Gra­ne maak 26% uit, vleis en sui­wel 15%, en wor­tels, knol­le en o­lie­saad saam 13%.

26%

Die per­sen­ta­sie huis­hou­dings in SuidA­fri­ka wat ge­reeld hon­ger gaan slaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.