Weg! Platteland

DIE KUNS VAN KAAS

’n Groep gawe Platteland- lesers het by die wynlandgoe­d D’aria in Durbanvill­e meer kom leer by Annelien Pienaar oor sagte kase.

-

Platteland se ywerige kaasmakers het vroegoggen­d aangetree om jogurtkaas, feta en mozzarella te maak, maar tussendeur was daar darem tyd om te kuier en klets en aan te sit vir ’n heerlike middagete. En aan die einde van die dag is almal huis toe met ’n vet geskenksak én die varsste kaas denkbaar.

Links Marisa Ackhurst wys haar slag met die warm mozzarella: Trek en vou, trek en vou, tot hy daai lekker draderige tekstuur kry.

 ??  ?? Agter, van links André Serfontein van Wellington, Harry Sliep van die Paarl, Jacques van Zyl van Somerset-wes, dr. Christo Smith van Saldanha en Calvinia, dr. Danie Müller van Langebaan, Marita Schneider van Worcester en Michael Haw van Pinelands....
Agter, van links André Serfontein van Wellington, Harry Sliep van die Paarl, Jacques van Zyl van Somerset-wes, dr. Christo Smith van Saldanha en Calvinia, dr. Danie Müller van Langebaan, Marita Schneider van Worcester en Michael Haw van Pinelands....
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa