By dié fees is die klein­tjies baas

Say C­hee­se!-boe­tiek­kaas­fees 30 Sep­tem­ber & 1 Ok­to­ber

Weg! Platteland - - Nuus & Dagboek -

Hier by Plat­te­land kan ons skaars wag vir die twee­de Say C­hee­se!-boe­tiek­kaas­fees waar klein­skaal­se kaas­ma­kers en groot­skaal­se kaas­lief­heb­bers (en bak­kers en brou­ers) gaan le­pel­lê.

Ki­ki Ci­man-frau­enknecht, een van die or­ga­ni­seer­ders wat die lei­sels oor­neem by haar ma, die be­faam­de I­ta­li­aan­se kos­ken­ner Mi­ki Ci­man wat vroe­ër van­jaar oor­le­de is, sê by dié fees sal jy van die in­te­res­sant­ste en seld­saam­ste hand­ge­maak­te ka­se in Suid-a­fri­ka kan proe en koop.

Ook op die spys­kaart is kos­blog­gers, sjefs en wyn­ma­kers wat kos-en-wyn­pas­maat­ses­sies en kaas­maak­de­mon­stra­sies gaan aan­bied. Sien jul­le daar!

WAAR? I­ta­li­aan­se klub, Do­ne­gal­straat, Mil­ner­ton, Kaap­stad. TYD 10:00-18:00 (Son­dag tot 16:00). PRYS R90 p.p. (R55 vir pen­si­oen­trek­kers en leer­lin­ge van 12-18 jaar; gra­tis vir kin­ders on­der 12). Koop kaart­jies by die deur. KONTAK Say C­hee­se Ar­ti­si­nal C­hee­se Fair say­chee­s­e­fair@gmail.com 072 795 4214 (E­li­ze Nel)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.