Proe die plaas

Die Groot Plaas­proe 14 Ok­to­ber

Weg! Platteland - - Nuus & Dagboek -

A­gri-ex­po Li­ves­tock, ’n toon­ven­ster vir die plaas­li­ke vee- en sui­wel­be­dryf, kry van­jaar op die laas­te dag ’n ple­sie­ri­ge nu­we kin­kel: Die Groot Plaas­proe – ’n “proe-er­va­ring” van ál­les wat die plaas­le­we bied – is ge­mik op stads-, dorps- én plaas­ja­pies wat mal is oor die plaas­le­we. Hoe klink ’n kom­bi­na­sie van boe­tiek­bier en boer­bok­vleis, of die ou staat­ma­ker kaas en wyn? An­der hoog­te­pun­te sluit in:

• Meer as 300 ver­skil­len­de die­re is te sien – van al­pak­kas en la­mas tot 50 soor­te hoen­ders.

• Neem deel aan ’n room­y­seet­kom­pe­ti­sie of kry ’n span by­me­kaar en wys jul­le ver­nuf by die braai­vuur.

• Boe­re­sport.

• Mu­siek deur ge­wil­de A­fri­kaan­se san­gers en lyn­dan­sers. Die vier­de A­gri-ex­po Li­ves­tock be­gin reeds op Don­der­dag 12 Ok­to­ber. WAAR? San­dring­ham bui­te Stellenbosch. TYD 09:00-18:00. PRYS R80 p.p. (R50 vir pen­si­oen­trek­kers en leer­lin­ge van 14-18 jaar; gra­tis vir o.3’s). Koop kaart­jies by Com­pu­tic­ket of die hek. KONTAK li­ves­tock.org.za A­gri-ex­po Li­ves­tock ad­min@a­griex­po.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.