Weg­krui­per­tjie

Weg! Platteland - - Foto Essay -

Mo­re for Less op Cra­dock is ’n al­le­min­ti­ge plek met ’n vol­ge­stop­te ver­toon­lo­kaal en ’n he­le skuur vol ys­kas­te, kle­re­kas­te, ta­fels en stoe­le. ( Ons neem aan die

Jet­ta was nie te koop nie. – Reds.) Die plek het sy eie werks­win­kel en hul­le ver­koop ken­ne­lik heel­wat twee­de­hand­se ys­kas­te, sto­we en kom­buis­kas­te aan ge­wo­ne plat­te­land­se men­se wat nie fên­sie goed soek nie. Die plek spel wins.

Ons stap da­rem nie met leë han­de hier uit nie; ons laai ’n mooi Art De­coDu­ros­buf­fet op die sleep­wa, en op pad uit sien Ma­griet ’n waar­de­vol­le Fin­se Ara­bia­tee­pot­jie teen ’n skaf­li­ke prys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.