KLOKSGEWYS VAN HEEL BO

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

El­mien Star­ke, be­stuur­der van die ge­skied­kun­di­ge Glas­gow Pont-ho­tel, laat jou da­de­lik wel­kom voel as jy hier kom her­berg of la­fe­nis soek; Die Glas­gow Pont se sta­ti­ge ou sit­ka­mer neem ’n mens te­rug na ver­vloë dae; Die paar kuns­be­ne in die ho­tel­kroeg se pla­fon wys daar’s net een pad uit as die aand dalk rof raak... OOR­KANT Bur­gers­dorp lê k­nus tus­sen die kop­pies en heu­wels wat ver die ein­der in strek en eie is aan dié deel van die Oos-kaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.