KLOKSGEWYS VAN HEEL BO

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Ni­co­le­ne Nie­mand van Ha­gen­huis is dol­ge­luk­kig op die dorp, maar voel daar’s nie veel te doen vir jong men­se nie; Die ou dorps­huis is maar ef­fens ver­val­le; Ma­re­tha S­mit, eie­naar van The Kings­man-boe­tiek­ho­tel, sê daar’s ’n mark vir toe­ris­me hier wat kan strek tot voor­deel van die ge­meen­skap; Ja­c­ques van der Lin­de het vier jaar ge­le­de Nu­nu’s Re­stau­rant saam met sy vrou be­gin; T­han­do­ka­zi Mak­hut­hu is se­dert 2016 U­ni­que FM se sta­sie­be­stuur­der; Ha­gen­huis het ’n ga­we ver­sa­me­ling rooi­wyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.