Don­kies kén van werk

Weg! Platteland - - Diere -

Suid-a­fri­ka­ners het ’n sag­te plek vir kar­re­tjies­men­se, swer­wers van die Groot-ka­roo wat ge­leef het waar hul­le don­kie­kar­re hul­le ook al ge­neem het. Dié rond­trek­ken­de fa­mi­lies het werk ge­soek op plase, maar dis ’n le­we wat weens me­ga­ni­sa­sie op plase by­na heel­te­mal uit­ge­sterf het. Don­kies word nog deur som­mi­ge boe­re ge­bruik om hul­le ska­pe op te pas, en arm ge­meen­skap­pe ge­bruik hul­le as ver­voer­mid­del.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.