Veld­blom­me­skou, Clan­wil­li­am

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

DATUM Tot 2 Sep­tem­ber Die blom­me van die Clan­wil­li­am­dis­trik en Rams­kop­na­tuur­re­ser­vaat is ge­noeg re­de om ’n draai te maak by dié fees waar heel­wat an­der din­ge – van mu­siek en kuns­wed­stry­de tot stap­roe­tes en stal­le­tjies – ook op die spys­kaart is. Van­jaar is daar ’n spe­si­a­le fo­kus op die me­di­si­na­le ei­en­skap­pe van plan­te. (Lees ons sto­rie hier­oor op bl. 78.) PRYS R50 p.p. (R10 vir kin­ders).

KONTAK clan­wil­li­am.in­fo Clan­wil­li­am Wild­flo­wer Fe­s­ti­val 027 482 2024

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.