Len­te­fees, Hogs­back

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

DATUM 22 Sep­tem­ber-15 Ok­to­ber Vier die koms van die lente met ’n fees van ope tui­ne hoog teen die A­ma­to­la­berg. Gaan op ’n be­ge­lei­de of self­be­ge­lei­de toer en ver­won­der jou on­der meer aan skou­spel­ag­ti­ge a­sa­le­as, ka­me­li­as, rho­do­den­drons, i­ris­se en mag­no­las. PRYS R100 p.p. (be­ge­lei­de toer; besprekings is nood­saak­lik). KONTAK 076 228 7749 (Ann Web­ster) of 082 444 7145

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.