Só kook jy dit heel

Weg! Platteland - - Kookmet Met Artisjokke -

In Frank­ryk en I­ta­lië is een van die ou len­te­tra­di­sies om die eer­ste pluk­sel ar­ti­sjok­ke heel te kook. Al­mal gaan sit dan om die ta­fel en be­gin die bla­re een vir een af­trek, doop dit in ’n bot­ter­en­suur­le­moen­sous en skraap die vleis as ’t wa­re tus­sen hul­le tan­de af tot hul­le by die sag­te hart uit­kom.

Om ar­ti­sjok­ke heel te kook moet jy eers die ste­kel­ri­ge pun­te van die bui­ten­ste bla­re af­sny. Sit dit in ’n groot ka­strol, be­dek dit met koue wa­ter en ver­hit dit tot kook­punt. Ver­laag die hit­te en laat die blom­kop­pe vir 25­30 mi­nu­te prut. Skep die ar­ti­sjok­ke uit en pak dit on­der­ste­bo om te drei­neer.

DAAI LEK­KER SOUS... Ar­ti­sjok­ke wat op dié ma­nier ge­ëet word, smaak he­mels saam met e­ni­ge van die vol­gen­de: ’n ba­sie­se bot­ter­en­suur­le­moen­sous, a­ïo­li (knof­fel­ma­yon­nai­se) waar­by han­de vol ge­ras­per­de par­me­saan­kaas ge­meng is, hol­lan­dai­se­sous of ’n vi­nai­gret­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.