Ge­roos­ter­de­soet­ris­sie­pa­tee

Weg! Platteland - - Lentespyskaart -

Hier­die dik, geu­ri­ge pa­tee is won­der­lik veel­sy­dig, en an­ders as baie an­der sme­re be­vat dit min o­lie. Ge­bruik e­ni­ge brood­krum­mels wat jy ver­kies, maar die geur en teks­tuur van reg­te suur­deeg­brood werk die bes­te. Jy kan ook rog- of glu­ten­vrye brood ge­bruik. Maak 2 kop­pies Be­rei­dings­tyd 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20 mi­nu­te

JY BENODIG

• 2 rooi soet­ris­sies • 2 eet­le­pels (30 ml) o­lyf­o­lie • kop­pie (160 ml) vars brood­krum­mels • ½ kop­pie (125 ml) uit­ge­dop­te

pis­ta­sie­neu­te • 1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­druk • 1 eet­le­pel (15 ml) suur­le­moen­sap • 1 eet­le­pel (15 ml) gra­naat­me­las­se

(of ge­bruik heu­ning) • 1 eet­le­pel (15 ml) fyn­ge­kap­te

brand­ris­sie • 1 eet­le­pel (15 ml) fyn ko­myn

SÓ MAAK JY

Ver­hit die oond tot 180 ºc. Sny die soet­ris­sie mid­del­deur, krap die pit­jies uit en sprin­kel o­lie oor. Roos­ter die stuk­ke in die oond tot sag. T­rek die skil­le af en plaas die soet­ris­sies in ’n voed­sel­ver­wer­ker saam met e­ni­ge pan­sap­pe.

S­kud in­tus­sen die brood­krum­mels op ’n twee­de bak­plaat uit saam met die neu­te, en roos­ter dit vir ’n paar mi­nu­te tot goud­bruin. Gooi dit ook in die voed­sel­ver­wer­ker en pols al­les saam tot ver­werk. Voeg die res van die be­stand­de­le by en pols dit weer. Proe en voeg dan sout, pe­per of nog suur­le­moen­sap na smaak by. Roer nog o­lyf­o­lie by in­dien jy ’n los­ser teks­tuur ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.