RE­SEP #1

Veel­doe­li­ge si­trus­ski­la­syn

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

Dié S­pot­less-re­sep is An­ne se guns­te­ling en kan as ba­sis vir by­na al die an­der skoon­maak­re­sep­te ge­bruik word. Ge­bruik dit as lug­ver­fris­ser, vloer­skoon­maak­mid­del, was­goed- en skot­tel­goed­seep of om gla­se te laat blink. Ge­wo­ne witasyn sal net so goed werk – net nie so lek­ker ruik nie!

JY BENODIG

• le­moen- en suur­le­moen­skil­le, al­le vleis en pit­te ver­wy­der • witasyn

SÓ MAAK JY

Bê­re al die skil­le van suur­le­moe­ne of le­moe­ne wat jy af­skil. Sit dit in ’n glas­fles en gooi witasyn bo-oor tot die skil­le heel­te­mal be­dek is. Laat dit vir 2 we­ke staan voor jy dit ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.