Weg! Platteland

RESEP #6

Bleikmidde­l vir wit wasgoed

-

Ons het hierdie resep in Kristin Marr se e-boek DLY Natural Cleaning Challenge gekry. As dit na te veel moeite of tyd klink, kan jy altyd Ouma Hanna se boerseep gebruik wat korte mette maak van wyn-, olie- en bloedvlekk­e. Bestel die boek by

livesimply.me/diy-natural-cleaning/

JY BENODIG

•1 koppie (250 ml) water stok peroksied

(3%-oplossing) • ½ koppie (125 ml) wassoda • /  koppie (80 ml) suurlemoen­sap

SÓ MAAK JY

Meng al die bestanddel­e in ’n waskom of emmer met warm water. Week die wit wasgoed vir minstens ’n halwe dag daarin (ek het myne in die son gesit). Maak seker daar is geen suurlemoen­skil( olie) in nie– dit sal die klere vlek.

UIT DIE WINKEL

The Apothecary Oxygen Bleach Dié bleikmidde­l gebruik die krag van skoon suurstof om witgoed weer skittersko­on te kry sonder om jou vel te irriteer of skade aan te rig aan waterstels­els. Ek het ’n smeer gemaak met ’n bietjie water en dit aan die bruin kraag van ’n wit hemp gesmeer. Ná ’n uur het die vlekke maklik uitgewas.

Prys R53 vir 500 g

Platteland sê

As jy haastig is of hope wasgoed het, gaan dit waarskynli­k na te veel moeite voel om vir elke bondel’ n waterstofp­eroksied mengsel aan te maak wat jy net een keer kan gebruik. In so ’n geval sal ons eerder The Apothecary se ekonomiese­r produk koop wat jy in die kas kan bêre en vir verskillen­de take gebruik.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa