Kyk, doen, eet en slaap

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Gaan stap rus­tig tus­sen die fyn­bos – in die hart­jie van die dorp. Toe­gang is gra­tis en dis al­tyd oop. Pa­s­op net vir slan­ge, ver­al in die so­mer. Die in­gang is in Bir­ken­he­ad­laan.

Kom leer by dié ge­sou­te man­ne hoe om ’n bran­der be­hoor­lik te vang. Nat­pak­ke en bran­der­plan­ke word ver­skaf, en daar’s ’n groot ver­skei­den­heid pak­ket­te wat jou sak sal pas (by som­mi­ge is e­tes en ver­blyf in­ge­sluit). Da Ga­ma­straat.

042 298 0050

By hier­die re­stau­rant in die Ca­pe St. Fran­cis-oord kan jy brek­fis, mid­dag- en aand­e­te kry. Daar’s e­nig­iets van vis tot eis­bein op die spys­kaart, en jy kan jou skoe­ne rég langs die swem­bad uit­skop. Da Ga­ma­straat.

042 298 0054

Dié los­lit-pub het ’n puik at­mos­feer, met ’n ste­wi­ge spys­kaart en mu­siek el­ke na­week. Bui­te sei­soens­tyd is dit eg­ter deur die week meest­al ge­sluit. Da Ga­ma­straat.

042 940 0174

’n Ruim drie­slaap­ka­mer-self­sor­ghuis, nie te ver van die strand af nie – goeie waar­de vir geld. Troe­tel­die­re is wel­kom. Da Ga­ma­straat.

083 262 5951

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.