Kyk, doen, eet en slaap

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

’n Boot­rit deur die in­druk­wek­ken­de ka­naal­net­werk op die rand van die dorp, om­ring deur spog­hui­se en ge­voed deur die Krom­me­ri­vier, is be­son­ders. Be­spreek by die Qu­ay­si­de­re­stau­rant, waar jy som­mer iets kan eet voor jy ver­trek. Sea Gla­de­slaan.

042 294 0386

Dié jaar­lik­se op­skop, wat ge­woon­lik in die laas­te na­week van Sep­tem­ber ge­hou word, is vet pret. Ak­ti­wi­tei­te sluit in ’n ca­la­ma­ri­kook-kom­pe­ti­sie, gas­kuns­te­naars, kos­stal­le­tjies, rol­bal en veel meer. In­lig­ting be­skik­baar by die toe­ris­me­bu­ro. 042 294 0076

st­fran­cis­tou­rism.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.