P­le­sie­ri­ge pa­ra­dys

Weg! Platteland - - Inhoud - Ger­rit en Re­na­ta Kruys­wi­jk, NORTHCLIFF

Ons was be­voor­reg om op 15 Ok­to­ber Na­si­o­na­le Tuin­dag te vier in ons “pri­va­te pa­ra­dys” hier in die hart van Jo­han­nes­burg. Dit sou be­slis nie moont­lik ge­wees het son­der die vreug­de­vol­le toe­wy­ding van twee be­son­der­se men­se van So­we­to wat ons le­we ver­ryk nie: Born­well Md­lu­li (regs op die fo­to) woe­ker met sy kre­a­tie­we ta­len­te in ons tuin, ter­wyl Nom­sa N­cu­be (links) die huis­hou­ding glad laat ver­loop en dik­wels help om die tuin na bin­ne te laat vloei. Die he­mel, het Hen­ry Da­vid T­ho­reau ge­sê, is nie net bo ons kop nie, maar ook on­der ons voe­te.

Ger­rit, Re­na­ta, Born­well en Nom­sa is die wen­ners van die Ba­by­lon­sto­ren­piek­niek­mand­jie vol ge­sken­ke wat ons in die vo­ri­ge uit­ga­we van Plat­te­land weg­ge­gee het. – Reds.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.