R420 000

Weg! Platteland - - My Dorp -

Teen dié wins­koop­prys kry jy... wye oop­tes! Hier­die plaas van 16 ha is on­ont­wik­kel en spog met lief­li­ke uit­sig­te oor die S­toff­berg­val­lei. Twee sterk fon­tei­ne voed die twee na­tuur­li­ke dam­me op die plaas (dié het wel her­stel­werk no­dig). ’n Heer­li­ke weg­breek­plek vir moeë stads­ie­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.