Ge­zu­buso Pro­jects

Pie­ter­ma­ritz­burg, K­wa­zu­lu-na­tal

Weg! Platteland - - Gemeenskapstuine -

Tuis grond voor­deel

Ge­zu­buso Pro­jects – ge­zu­buso be­te­ken “wa sjou ge­sig ”– i s’ n nie re­ge­rings­or­ga­ni­sa­sie son­der wins­be­jag wa tin Ja­nu­a­rie 2004 ge­stig is met die doel om in die lan­de­li­ke de­le van K­wa­zu­luNa­tal te werk en die ge­meen­skap meer oor Miv­vigs te leer. Hul­le het eg­ter gou be­sef die men­se het ook an­der be­hoef­tes, en daar­om is ’n pleeg­sorg­én die Ma sin zen­ze­le­ groen­te­tuin pro­gram op die been ge­bring.

Aan­vank­lik het hul­le drie groot ge­meen­skap­s­tui­ne in die ge­bied pro­beer be­fonds, maar het wel­dra ag­ter­ge­kom die vol­was­se­nes in dié ge­meen­skap­pe is nie be­reid om die ver­ant­woor­de­lik­heid te neem vir die daag­lik­se ta­ke wat dit verg om ’n suk­ses te maak van sul­ke groot ge­meen­skap­s­tui­ne nie.

Mi­cha­el Du­ma, pro­jek­be­stuur­der van Eat Ho­me­gro­wn, sê die or­ga­ni­sa­sie fo­kus nou weer op ag­ter­plaas­tui­ne.

“Nou i­den­ti­fi­seer ons fa­mi­lies wat reg­tig arm is en gee vir hul­le al­les wat no­dig is om ’n tuin te be­gin. Ons plant ses ver­skil­len­de groen­te­soor­te en leer hul­le om dit te ver­sorg. Ons help hul­le om ’n kom­pos­hoop te maak en leen vir hul­le ge­reed­skap.” Deur die pro­jek, wat nou maar ne­ge maan­de aan die gang is, het 28 ge­sin­ne nou al elk ’n tuin van 40 m² ge­kry.

“Van­jaar gaan ons met plaas­li­ke leer­lin­ge werk om ’n tuin van 1 ha op ons ei­en­dom te ont­wik­kel,” sê Mi­cha­el. Hy hoop die wins­de­ling sal die leer­lin­ge aan­spoor om hard te werk in die tuin.

No­mu­sa Zon­di (heel links) en van haar bu­re in die lan­de­li­ke ge­meen­skap van K­wam­pu­mu­za na­by Pie­ter­ma­ritz­burg spog met hul­le oes. Die Eat Ho­me­gro­wn-pro­jek is ’n groot suk­ses, on­danks pro­ble­me om plant­voe­ding te kry, die lo­gis­tie­ke uit­da­gings om...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.