Weg! Platteland

WEN

-

Ons gee ’n eksemplaar van The Garden

of Babylonsto­ren plus ’n Babylonsto­ren “Farm Favourites”-geskenkste­l* ter waarde van altesame R1 115 weg. Om in aanmerking te kom vir die prys SMS die woord “Babylonsto­ren” gevolg deur jou naam en straatadre­s, na 34912.

* Die geskenkste­l bevat ’n bottel Babylonsto­ren Babel (’n rooi versnit), heuningbos­tee, olyfolie, heuning, ’n kombuisvad­oek en twee flessies van die seisoen se ingemaakte produkte.

SMS’E kos R1,50 elk. Vir Platteland se bepalings en -voorwaarde­s gaan na weg.netwerk24.com/nuus/bepalings-en-voorwaarde­s-20150528-2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa