Craft Food & D­rinks-mark, Wak­ker­stroom

31 Maart

Weg! Platteland - - Dinge vir jou dagboek -

Lê weg aan tuis­ge­maak­te kos en dran­kies ten ba­te van ’n plaas­li­ke lief­da­dig­heids­or­ga­ni­sa­sie. Daar is nog stal­le­tjies be­skik­baar, sê die or­ga­ni­seer­ders. WAAR? Ba­den­horst­straat 124. KON­TAK nl­stn01@gmail.com 084 622 3833

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.