Weg! Platteland

Secret Namibia

deur Lily & Marcel Jouve

-

Vir dié nuwe heruitgawe het die skrywers Namibië deurkruis en vorendag gekom met manjifieke foto’s van en inligting oor die 16 mikrostrek­e, die mooiste landskappe, die belangriks­te toeristeat­traksies, die beste roetes en die lekkerste blyplekke – ’n nuttige gids vir enigiemand wat ons beeldskone buurland wil besoek. R290 Struik Travel & Heritage penguin randomhous­e.co.za 011 327 3550

WEN 1: Secret

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa