Weg! Platteland

Geological Wonders of Namibia

deur Anne-marie & Michel Detay

-

Die verruklike foto’s en helder, chronologi­ese verduideli­kings van die gebeurteni­sse of prosesse wat die vorming van Namibië se verskillen­de geologiese landskappe voorafgega­an het, vorm die basis vir dié lieflike boek wat sy storie 13,8 miljard jaar gaan haal. R200 Struik Nature penguinran­domhouse. co.za 011 327 3550

WEN 1: Geological

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa