Weg! Platteland

Dekadensie is die wagwoord

-

My filosofie met spinasie is dat daar altyd iets effens dekadents aan die gereg moet wees. Die sterk mineraalge­ur word goed gekompleme­nteer deur romerige smake soos jogurt, room en fetakaas. Sterk geure soos knoffel, kerrie, ui en rissie is ook goeie pasmaats, en enige vetterige

vleis – spek, chorizo, varkworsie­s – word lieflik daardeur gebalansee­r.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa