Weg! Platteland

Kyk, doen, eet en slaap

-

Hotazel-slaghuis

’n Pure platteland­se slaghuis met ’n verskeiden­heid puik vleisprodu­kte. Hier kry jy ook van die lekkerste chilli bites en droëwors in die land. Én lekker slush

puppy vir die kookwarm somersdae. 053 741 1288

Kalahari Cottage

Die gastekamer­s is baie netjies en almal het lugreëling. Hotazel het nie eetplekke nie, maar as jy teen twaalfuur die middag bespreek, kan jy kom aansit vir ’n heerlike buffetaand­ete. Deur die dag is die koffiewink­el oop en dan kan jy ligte etes bestel. kalaharico­ttage.wixsite.com 053 741 1455 of 073 178 8156

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa