Weg! Platteland

Thabitha Makuwa

Winkelassi­stent by die Algemene Handelaar

-

Thabita is 37 jaar gelede hier op Tonteldoos gebore, hoewel haar man en vier kinders op Stoffberg, 24 km hiervandaa­n, woon. “Ek is baie gelukkig hier: Dis stil en hier’s nie baie misdaad nie. Wat ek wel mis, is vervoer: Ek moet 17 km stap om te kom by ’n plek waar ek ’n geleenthei­d kan kry na Lydenburg of Groblersda­l.”

Thabita werk al 4 jaar in die winkel – voor dit het sy kaas gemaak by The Cheese Shop. In hierdie winkel sit sy nooit stil nie: “As dit stil word, dan vee ek en maak skoon en pak reg.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa