Tan­ja Ca­ma­cho

The C­hee­se S­hop en Pend­le Hill E­sta­te

Weg! Platteland - - My Dorp -

Tan­ja woon se­dert A­pril 2013 hier in die “sen­tra­le sa­ke­kern” van Ton­tel­doos waar sy haar win­kel, To­tal­ly Ton­tel­doos, en die Pend­le Hill-gas­te­huis be­dryf.

Sy het voor­heen in Blou­berg in die Kaap en in Vi­lan­cu­los, Mo­sam­biek, ge­woon, maar sy ge­niet dit op Ton­tel­doos. “Toe ek die kor­po­ra­tie­we le­we vaar­wel roep, moes ek baie nu­we din­ge leer: Hoe om ’n skaap toe te werk, met­ge­sel­plan­te, vrug­te in­maak – hoe’s daai vir ’n stads­pop! Ek kan selfs nou A­fri­kaans praat. Ben S­tru­wig het my baie ge­help.”

Sy leef haar uit in die tuin. Daar’s ro­se. Baie an­der blom­me. Groen­te en kruie. Vrug­te­bo­me. En Tan­ja maak in en droog en ver­koop vir ’n va­le.

“Hier stel jy jou eie stres­vlak­ke – dis nou be­hal­we in die so­mer wan­neer al die vrug­te ge­lyk ryp word en jy jou a­lie moet roer! Dees­dae het ek Res­cue Re­me­dy no­dig net om Ly­den­burg toe te gaan – daar’s im­mers ver­keers­lig­te, jy weet!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.