In­ter­na­si­o­na­le SNV van die Jaar

Weg! Ry & Sleep - - RYGOED -

Die Los An­ge­les­mo­tor­skou en Ro­ad & Tra­vel Ma­ga­zi­ne (RTM) in die VSA het on­langs die Kia So­ren­to aan­ge­wys as sy In­ter­na­si­o­na­le Sport­nuts­voer­tuig van die Jaar vir 2016.

Vroe­ër van­jaar het Kia Mo­tors twee­de ge­kom in die 2015 J.D. Po­wer­kwa­li­teits­op­na­me, met bei­de die KIA Soul en KIA So­ren­to wat wen­ners in hul­le on­der­skeie seg­men­te was.

Plaas­lik het KIA Mo­tors vier Goue toe­ken­nings in die 2015 Ip­sos-kwa­li­teits­op­na­me ont­vang, in­slui­ten­de dié vir die Bes­te Vo­lu­me­ver­vaar­di­ger en vir die KIA So­ren­to as Bes­te Nu­we Ont­span­nings­voer­tuig. Die So­ren­to is ook een van die 12 fi­na­lis­te vir die 2016 Wes­Bank/SAGMJ Mo­tor van die Jaar­kom­pe­ti­sie, waar­van die wen­ner in Maart be­kend ge­maak sal word. (Hou in ge­dag­te dat die SA Gil­de van Mo­tor­joer­na­lis­te net voer­tuie oor­weeg wat in die voor­af­gaan­de jaar be­kend­ge­stel is. – Ja­co.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.