6 BE­SOEK ’N BUUR­LAND – MAAR NIE AL­LES OP EEN SLAG NIE!

Weg! Ry & Sleep - - AVONTUUR -

Een van die groot­ste fou­te wat men­se maak is om, by­voor­beeld, ’n groot land soos Namibië som­mer op een slag te wil sien. Dit maak nie sin nie, want nie net gaan jy daag­liks ver­skrik­li­ke af­stan­de moet af­lê nie, jy gaan nie reg­tig die plek kan er­vaar nie. Hoe­kom deel jy nie eer­der die land op in min­stens drie of vier ver­skil­len­de rei­se op nie en gee jou­self twee of drie dae by ’n lek­ker be­stem­ming soos S­wa­kop­mund? Boon­op gaan jy ook jou ge­sin se nu­we held wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.