KRY DIE REG­TE PLEK

Weg! Ry & Sleep - - FOTO-MECHANIC -

Dit kan moei­lik wees om die ka­me­ra reg op te stel. As jy dit som­mer op e­ni­ge plek neer­sit, sal jy ge­luk­kig wees as jy ’n rooi­bok af­ge­neem kry. Maar sit jou stro­bo­sko­pie­se een­heid neer langs ’n paad­jie waar­langs die­re loop, of jou IR-een­heid om vi­deo op te neem langs ’n vo­ël­bad of wa­ter­gat, en jy is min of meer suk­ses ge­waar­borg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.