NU­WE TOE­RUS­TING

Met dié kle­re is jy reg vir die win­ter

Weg! Ry & Sleep - - INHOUD -

’n Pluis­stof-of fleece- baad­jie in jou reis­sak is om­trent net so be­lang­rik soos ’n skerp mes in jou kom­buis­krat. Pluis­stof het heel­wat van die­self­de ken­mer­ke as wol en is heer­lik warm, maar dié sin­te­tie­se stof is lig­ter as sy na­tuur­li­ke e­we­knie. En van­weë die sa­me­stel­ling van hier­die po­li­ës­ter-ma­te­ri­aal is dit mak­lik om te was en word dit boon­op vin­nig droog.

K-Way se Pongo Fleece-baad­jie vir mans en Lesula Fleece vir vroue, deel van hul­le nu­we win­ter­reeks, is ont­werp vir kam­peer en reis. K-Way noem dié baad­jies “mid-weig­ht fleece”. Dit is dus nie ont­werp vir die ou wat Ki­li­man­dja­ro wil uit­klim nie, maar die S­her­pa-pluis­stof aan die binnekant – ’n dik po­li­ës­ter wat soos sag­te skaap­wol lyk – maak dit i­de­aal vir ’n koue aand in die A­fri­ka-bos. Be­skik­baar in o­lyf­bruin en swart (mans); as­ook lig­blou of -grys, lig­pers of swart. PRYS: R999 KON­TAK: www.ca­peu­ni­on­mart.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.