KYK NA JOU OUER TOYO­TA VIR MIN­DER

Weg! Ry & Sleep - - RYGOED -

As jy ’n ouer Toyo­ta ry, sal jy bly wees dat Toyo­ta Suid-A­fri­ka nou af­slag bied op die diens­te van al hul­le voer­tuie wat ouer as 5 jaar is – on­ge­ag die jaar­mo­del, af­stand of mo­del.

Toyo­ta Va­lue Ser­vi­ce (TVS) bied ’n 10%-af­slag aan klan­te op on­der­de­le, in­slui­ten­de ver­koe­lings­vloei­stof, rem­vloei­stof, e­we­naar- en rat­ka­s­o­lie – so­wel as ’n vas­ge­stel­de ta­rief op ar­beid waneer ’n voer­tuig ge­diens word.

Al­le ar­beid en on­der­de­le het ’n 12 maan­de-waar­borg as die TVS vol­gens Toyo­ta se voor­ge­skre­we diensin­ter­val­le ge­doen word – in­slui­ten­de die in­spek­sie van be­lang­ri­ke vei­lig- heids­on­der­de­le, as­ook roe­ti­ne­ver­stel­lings en -sme­ring.

Toyo­ta het nou ook ’n aan­lyn-diens­pro­gram wat voer­tuig­so­wek as han­de­laar­spe­si­fiek is. Die re­ke­naar gee ei­e­naars die ge­leent­heid om pre­sies te sien wat­ter on­der­de­le vol­gen­de ver­vang moet word en hoe­veel dit sal kos.

Die diens­pro­gram is be­skik­baar by www.toyo­ta.co.za/ va­lu­e­ser­vi­ce en al wat jy no­dig het, is jou voer­tuig se re­gis­tra­sie- of VIN-nom­mer. Klan­te kan ook TVS-diens­te be­spreek deur die MyToyo­ta-sel­foon- app wat jy by Google se Play S­to­re as­ook Ap­ple se App S­to­re kan af­laai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.