EK WIL OOK GAAN!

Weg! Ry & Sleep - - BESTEMMING -

KAN EK HIER­DIE ROE­TE OP MY EIE RY? Nee, die roe­te loop deur kon­ses­sie­ge­bie­de van die Namib-Nau­kluft Na­si­o­na­le Park waar­toe net

Voet­spo­re en De­sert Ma­gic toe­gang het. WAT­TER TI­PE VOER­TUIG HET EK NO­DIG? Een met vier­wiel­aan­dry­wing, goeie grond­vry­hoog­te, la­e­s­trek, ’n e­we­naar­slot en her­win­nings­pun­te voor en ag­ter. HOE­VEEL BRAND­STOF HET EK NO­DIG? Ge­noeg om so­wat 700 km in 4x4 af te lê. Die­sel­voer­tuie moet ten min­ste 220 l bring en pe­trol­voer­tuie 250 l. HOE LANK IS DIE TOER? Ses dae en vyf nag­te. Dit be­gin net bui­te L­ü­de­ritz en ein­dig in Wal­vis­baai. WAT IS AL­LES IN­GE­SLUIT? Ont­byt en aand­e­te, park­geld en -per­mit­te, ’n warm kamp­stort en twee­rig­ting­ra­dio’s. MOET EK ’N ER­VA­RE BE­STUUR­DER WEES? Nee, jou gids sal jou help voor­be­rei en raad gee oor die ter­rein. WAT MOET EK BRING? Jou eie kamp­toe­rus­ting, dran­kies en snoep­goed, t­wee sak­ke hout en 10 l wa­ter vir die ge­meen­skap­li­ke kom­buis. WAAR KAN EK BE­SPREEK? Die vol­gen­de toer­da­tums is 24-29 Sep­tem­ber, 12-17 No­vem­ber en 8-13 De­sem­ber. Be­perk tot 8 voer­tuie. N$13 500 per per­soon. Kon­tak s­te­phan@ voet­spo­re.co.za of si­mon@voet­spo­re.co.za.

STAP ’N DRAAI. Die on­ge­rep­te stran­de op hier­die roe­te, soos dié een by Af­klim­baai, sien bit­ter min men­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.