VIN­NI­GE BOSVELDUIESOUS

’n Pas­tei en ’n lek­ker sous gaan saam soos rug­by en sim­pel skeid­reg­ter­be­slis­sings.

Weg! Ry & Sleep - - BOSKOS -

BESTANDDELE:

• O­lie • 1 glas rooi­wyn • 1 pak­kie bruin ui­e­sop • 1 groot ui, in rin­ge ge­sny • Wa­ter • Pe­per na smaak

SÓ MAAK JY:

Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die uie tot goud­bruin – nie don­ker nie. Voeg die helf­te van die wyn en die helf­te van die pak­kie ui­e­sop by en roer ge­du­rig. Na­ma­te die sous ver­dik, voeg nog wyn by. As dit steeds te dik is, voeg dan bie­tjies-bie­tjies wa­ter by tot­dat die sous na jou smaak dik is. Voeg pe­per by en sie­daar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.