WAT SÊ JO­HAN BAK­KES?

Weg! Ry & Sleep - - AKTUEEL -

Nóg ’n kra­ni­ge rei­si­ger en kam­peer­der, die skry­wer Jo­han Bak­kes, sê: “Vat een van daai groen as­blik­ke wat soos ’n kon­ser­ti­na op­slaan saam. By die kamp sit jy ’n swart­sak in en dan hoef jy nie jou vul­lis­sak aan ’n boom of die bak­kie te hang nie. As jy ry, haal jy bloot die sak uit en gaan gooi dit ê­rens in ’n as­blik.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.