Die roe­tes

Weg! Ry & Sleep - - BESTEMMING -

Sout­put

S29.003879 E22.222513

Wat om te ver­wag: ’n San­de­ri­ge twee­spoor­roe­te deur die prag­ti­ge Ka­la­ha­ri­bos­veld met mooi uit­sig­te. Bring ’n son­hoed, son­room en iets vir ska­du­wee – dit raak ont­set­tend warm in die so­mer­maan­de. Moei­lik­heids­graad: 3 tot 4. Ont­snap­roe­tes is be­skik­baar op van die meer teg­nie­se de­le. Aan­be­vo­le band­druk: 0,8 bar Af­stand en tyd: 14 km, 3,5 uur Kos­te: R350 per voer­tuig Kon­tak: 083 500 7180 (Lou­rens)

Wa­ter­ford

S28.93955 E22.35209

Wat om te ver­wag: Daar is ’n paar speel­dui­ne dig­by die roe­te se be­gin­punt en ’n taam­li­ke mak­li­ke twee­spoor­roe­te. Ont­hou ’n hoed, son­room en iets vir ska­du­wee. Moei­lik­heids­graad: 3 tot 4. Ont­snap­roe­tes is be­skik­baar op van die meer teg­nie­se de­le. Aan­be­vo­le band­druk: 0,8 bar Af­stand en tyd: 25 km, 5 uur Kos­te: R300 per voer­tuig Kon­tak: 071 868 5528 (Hen­drik)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.