IN DIE TANK­WA-KA­ROO!

Kam­peer en doen ’n 4x4-werks­win­kel

Weg! Ry & Sleep - - SES VAN DIE BESTES -

Was jy al ooit lus om jou tent on­der die nag­he­mel van die Tank­wa-Ka­roo op te slaan? Ons het nou vir jou die per­fek­te “ver­sko­ning” uit­ge­dink om dié streek op sy bes­te te er­vaar. Van 26 tot 28 Mei bied WegRy ’n 4x4-werks­win­kel by die Tank­wa­tent­kamp by S­to­ne­hen­ge aan. Nou kan jy prak­tie­se op­lei­ding on­der die wa­ken­de oë van 4x4-in­struk­teurs on­der­gaan, leer van na­vi­ga­sie en ra­di­o­p­ro­se­du­res, jou her­win­nings­vaar­dig­he­de op­skerp en luis­ter na die raad van ’n 4x4-bande­ken­ner, al­les in die prag­ti­ge Tank­wa-Ka­roo. Ge­sin­ne is wel­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.