Die Plan B

Weg! Ry & Sleep - - SES VAN DIE BESTES -

As jy nie al die werks­win­kels wil by­woon nie, kan jy een van die mak­li­ke 4x4-roe­tes in die S­to­ne­hen­ge-om­ge­wing ry. WAN­NEER? 26-28 Mei WAAR? Tank­wa-tent­kamp, Tank­wa-Ka­roo

KOS­TE? R1 990* p.p. vir die werks­win­kels en ak­ti­wi­tei­te, ont­byt en aand­e­te, en ’n goodie­bag. Die in­struk­teurs ver­skaf die her­win­nings­toe­rus­ting. Jy bring jou eie ry­ding, brand­stof en mid­dag­e­te. * Spe­si­a­le ta­rie­we vir kin­ders jon­ger as 18. VERBLYFKOSTE: En sui­te-hut­te: R1 632 per hut (slaap 2) vir al­bei nag­te Per­ma­nen­te tent: R1 248 per tent (slaap 2) vir al­bei nag­te Eie tent: R240 per per­soon vir al­bei nag­te.

BE­SPREEK BY: Don­vé My­burgh 021 443 9830; don­ve.my­burgh@me­dia24.com of by win­kel.weg.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.