WEN!

Weg! Ry & Sleep - - LESERSTORIE -

Gideon Jou­bert wen ’n reis­sak ter waar­de van R950 van Es­ca­pe Ge­ar en WegRy/Dri­ve Out! Hier­die sak is van die­self­de taai, swaar­diens­ma­te­ri­aals­waa ge­maak wat Es­ca­pe Ge­ar vir hul­le le­gen­da­rie­se sit­plek­oor­trek­sels­sit­ple ge­bruik. Dit is dus die i­de­a­le sak om ag­ter op die bak t te gooi vir ’n 4x4-va­kan­sie. Die sak het ’n vo­lu­me van 65 li­ter en het ve ver­skeie rits­slui­ters, rub­ber­hand­vat­sels, ’n skou­er­band WEGRYen drieMEI 2017 kant­sak­ke­kants vir jou reis­do­ku­men­te. Dis te koop by win­kel.weg.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.