KNYSNAOESTERFEES

Weg! Ry & Sleep - - BOSNUUS -

WAAR: Knys­na, Suid-Kaap WAN­NEER: 7 tot 16 Ju­lie HOE­KOM JY MOET GAAN: Daar is heel­wat din­ge vir fiets­ry­ers en draw­wers, en dan is daar na­tuur­lik ook die le­gen­da­rie­se oes­ters. Wan- neer jy klaar oes­ters ge­ëet het, is daar ho­pe prag­ti­ge paaie deur van die land se mooi­ste in­heem­se wou­de. MEER IN­LIG­TING: www. oys­ter­fes­ti­val.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.