BRAY ‘JULY’

Weg! Ry & Sleep - - BOSNUUS -

WAAR: Bray (220 km noord van Ma­fi­keng, Noordwes) WAN­NEER: Ge­woon­lik ein­de Ju­nie HOE­KOM MOET JY GAAN: Dis ’n per­de­re­sies, maar son­der die ver­spot­te mo­des. Die re­sies is deur die rug­by­le­gen­de F­rik du P­reez be­gin as ’n ge­leent­heid waar­in plaas­li­ke in­wo­ners mee­ge­ding het. Dees­dae is dit ’n vol­waar­di­ge per­de­re­sies met in­ter­na­si­o­na­le deel­ne­mers. MEER IN­LIG­TING: www. fa­ce­book.com/BrayJu­lySA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.