Regs van die wa

Weg! Ry & Sleep - - WOONWATOETS -

Voor, net ag­ter die dis­sel­boom en oor­kant die ruim­te waar die yskas­gly­raam aan die an­der kant uit­gly, is ’n kas.

Die in­lyn­gas­gei­ser is aan die deur se bin­ne­kant vas­ge­sit en die gas­bot­tel vir die gei­ser staan langs­aan in die kas. (In die nu­we Armadillo-wa­ens is dit een van die bot­tels teen die ag­ter­kant van die wa.) In die kas is ’n rak waar­in ’n son­pa­neel plat in­skuif, maar die pa­neel skuif na die dak in die nu­we mo­del­le.

Ag­ter in die sy­kant van die wa is ’n lang, smal kas waar­in die bui­te­stort ge­be­rê word. Jy slaan die stort uit dié kas uit op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.