Voor­aan

Weg! Ry & Sleep - - WOONWATOETS -

Die neus­kas het weers­kan­te ’n deur en bied meer as ge­noeg bui­te­pak­plek.

Aan die bin­ne­kant van al­bei die deu­re is ’n tol waar­op jy ’n ver­leng­koord net­jies kan rol. (Die tol­le word nie op die nu­we wa­ens ge­ïn­stal­leer nie.)

Ag­ter die kas is ’n ko­ker met ’n dek­sel vir die tent­pa­le, én hier is bê­re­plek vir die los kamp­ta­fel wat reg­op staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.