Kortliks | Ba­ha­ti

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING -

Kamp­plek 16 ruim staan­plek­ke in die bos (ver­deel in 3 kam­pe) waar­van 4 ’n pri­va­te bad­ka­mer het. A­blu­sie­ge­rie­we Nuut, net­jies en styl­vol. Prys: R120-R190 p.p.p.n. af­han­gend van die spe­si­fie­ke staan­plek (half­prys vir kin­ders). Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm.

Kon­tak 072 190 0224; in­fo@ba­ha­ti­ca­ra van­park.co.za; ba­ha­ti­ca­ra­van­park.co.za Naas­te dorp Hluhlu­we, 4 km. Hoe lyk die pad? Die laas­te 4 km is ef­fens klip­pe­rig, maar jy kan ’n ge­wo­ne wa hier­op sleep. Die paad­jies op die plaas is net­jie­se vas­ge­trap­te sand­paaie.

GPS S28.059817 E32.278422

Weg Ry & Sleep sê Bring jou berg­fiets en trap van die uit­ge­merk­te roe­tes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.