KAMPBOFFIN

Die in­ter­net we­mel van kamp­wen­ke, en dit wil voor­kom as­of al­mal ’n slim plan het om iets te ver­vang wat jy nor­maal­weg in ’n win­kel koop. Soos dié vuur­aan­ste­kers.

Weg! Ry & Sleep - - CONTENTS - Teks Do­mi­nic Wie­nand en S­chalk Jon­ker Fo­to’s Do­mi­nic Wie­nand en Leon Bo­tha

Daai vi­deo is al meer as een keer op Facebook of die kamp­fo­rum ge­deel: Een of an­der slim­jan ge­bruik ge­wo­ne huis­hou­de­li­ke i­tems om iets aan­me­kaar te slaan wat jy ge­woon­lik in die win­kel moet koop.

Ter­wyl jy na die vi­deo kyk, won­der jy of dié plan gaan werk... Ons was moeg ge­won­der en het be­sluit om van die in­ter­net se vuur­aan­ste­ker­plan­ne op die proef te stel.

Ons het fyn­hout­jies vir die toets ge­bruik, en as dié or­dent­lik ge­brand het, het die aan­ste­ker die toets ge­slaag.

As jy eg­ter daai klomp ly­wi­ge stom­pe aan die brand wil kry wat jy by Jef­freys se vul­sta­sie ge­koop het, gaan jou ge­duld be­proef word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.