’n Dak oor jou kop

Soms wan­neer ’n mens kamp, moet jy vir jou eie koelte sorg. En dan is jy dank­baar vir jou be­trou­ba­re gazebo.

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING - Teks S­chalk Jon­ker Fo­to’s Ja­mes Garag­hty en ver­skaf

Min din­ge klop die ska­du­wee van ’n or­dent­li­ke boom, maar wan­neer jy op ’n plek kamp waar daar nie bo­me is nie, is ’n goeie gazebo brood­no­dig.

Dit is een van daar­die din­ge waar­oor jy al­tyd bly is as jy een het (en jy het ont­hou om hom in te pak) en ef­fens ja­loers is op jou kamp­buur­man as jy nié een het nie.

Van­dag se gazebo’s het aan­sien­lik ver­an­der van die keu­ses wat jy ‘n klom­pie ja­re te­rug ge­had het, en as jy in die mark is vir een, is daar meer as ge­noeg op­sies vir jou.

Soos dié se­we mo­del­le...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.