KAUFMANN INSTANT GAZEBO Vinnig en mak­lik

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Dié gazebo se dak­seil is wa­te­ren vuur­be­stand en het ’n UV­be­sker­mings­fak­tor van 50+. Sy staal­raam­erk is een een­heid wat jy uit­trek (op die kon­ser­ti­na­ma­nier), wat be­te­ken hy slaan ewe mak­lik op en af.

Hy is 3 x 3 x 2,7 m groot en oor die na­te ver­se­ël om te keer dat daai las­ti­ge drup­pel wa­ter deur­glip en jou steur ter­wyl jy ’n uil­tjie knip. Hier­die me­neer het ook ’n ven­ti­la­sie­ga­ping vir wan­neer die wind sterk waai.

Die dak­seil vou mak­lik weer op en pas son­der moei­te te­rug in sy sak­kie. Dis iets wat jy nie van al­le gazebo-mo­del­le kan sê nie. Jy kan ook vir hom so­lie­de kant­sei­le of gaas by­koop wat mak­lik aan die gazebo vas­rits.

Prys R2 000 by Kaufmann Out­door.

Weg Ry & Sleep sê Die gazebo word ook vir een jaar ge­waar­borg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.